top of page

Om eerlik die ware wêreld met stories weer te gee • Honestly reflecting a true world through storytelling
Choose Language
Behind the Scenes - BELEEFNIS

Day 1

Die Beleefnis - Dag 1
'n Baie koue oggend op 'n plot naby Delmas.

Die Beleefnis - Dag 1
Fritz (beligting), Chris (kamera) en Dave (klank) stel die skoot op.

Die Beleefnis - Dag 1
Chris Lotz en Wynand Dreyer (Regisseur) bespreek die skoot.

Die Beleefnis - Dag 1
So lyk die prentjie.

Die Beleefnis - Dag 1
Tannie Magdaleen doen haar ding.

Die Beleefnis - Dag 1
Die Tantes speel Scrabble.
Day 2

Die Beleefnis - Dag 2
André Odendaal is Simon Botha.

Die Beleefnis - Dag 2
Gert (Assistent Regisseur) is op sy pos.

Die Beleefnis - Dag 2
In die Begrafnisonderneming.

Die Beleefnis - Dag 2
Baie koud, maar die mis hou!

Die Beleefnis - Dag 2
Die Sony F3 staan stewig bo-op die motor.

Die Beleefnis - Dag 2
In die straat voor die Begrafnisonderneming.
Day 3

Die Beleefnis - Dag 3
In die Kerk.

Die Beleefnis - Dag 3
Vroegoggend by die Begraafplaas.

Die Beleefnis - Dag 3
Woutrine raak gemaklik in haar kis.

Die Beleefnis - Dag 3
Familie Botha saam met Wynand.

Die Beleefnis - Dag 3
Chris van Niekerk as Ds. Stanley.

Die Beleefnis - Dag 3
Die Boereorkes sorg vir groot vermaak.

Die Beleefnis - Dag 3
Buite die Kerkgebou

Die Beleefnis - Dag 3
'n Begrafnis om te beleef!
bottom of page